- REDUCED
Thabazimbi, Rooiberg
ALGEMEEN :
Rooiberg is geleë in die Waterberg Distrik in die Bosveld tussen Bela-Bela en Thabazimbi en is bevoorreg om die hartklop van die Bewaria Bewaringsgebied te wees. Al 8 ingangspunte na Rooiberg word gemonitor deur valhekke wat 24 uur beman word.
Rooiberg het geen verkeersligte nie. Dis baie veilig met ‘n baie lae misdaadsyfer.
Golfbaan binne Babirwa Privaat Reservaat.
LIGGING VAN KOMPLEKS :
Die eenheid is in ‘n kompleks. Daar is geen publieke paaie en deurgange naby die eenheid nie. Die eenheid is in ‘n L-vorm na die Noorde- en Oostekant in die verste hoek van die kompleks.
Noordelike uitsig kyk uit op ‘n privaat wildsplaas met baie wild (Babirwa Privaat Reservaat).
Toegang na kompleks is dmv afstandbeheer (remote).
Stapafstand na winkels.
KORT BESKRYWING VAN EENHEID :
Ooplan Sit- en eetkamer.
2 x Slaapkamers.
1 x Studeerkamer of derde slaapkamer.
2 x Motorhuise.
2 x Badkamers.
1 Groot toegeboude (skuifdeure en glas) onderdak stoep
Braai op stoep onderdak.
Gemeenskaplike grasperke word deur kompleks instand gehou.
Gevestigde beddings wat deur eienaar onderhoud moet word (nie groot).
Meeste naby bure is nie permanente inwoners nie - dus is dit baie stil.
Ingeboude “changeover and generator connection”.
Wasgoedlyn privaat in binnehof.
1 x Klein hondjie per eenheid (gesteriliseer).
Geen katte.
Tydbeheer toestel op Geyser.
WiFi verskaf deur Megs Ysterberg.
182 vk m.
MOTORHUISE :
Dubbel motorhuis met direkte toegang tot huis by Hoofslaapkamer.
Deur van motorhuis lei na afdak en binnehof aan oostekant.
Ekstra spasie vir wasmasjien en tuimeldroeër.
Genoeg muurproppe vir toerusting.
Vlekvrye staal wasbak met warm- en kouewater.
Rakke teen een muur.
Plan vir afdakke voor motorhuise is klaar goedgekeur.
LEEFAREA :
Oopplan sit- en eetkamer.
Sit-en eetkamer het dakwaaiers.
Dubbeldeur wat lei na stoep aan Noordekant.
Linnekas in eetkamer.
Sit- en eetkamer toegerus met dakwaaiers.
HOOFSLAAPKAMER (NR 1)
Baie ingeboude kaste.
Dakwaaier.
Lugreëling.
Deur direk na motorhuise.
Vensters aan Noorde- en Oostekant.
GASTEKAMER : (NR 2)
Ingeboude kaste en laaie.
Dakwaaier.
STUDEERKAMER / (NR 3 - MOONTLIKE SLAAPKAMER) :
Die studeerkamer is verbind met die stoep dmv ‘n glas skuifdeur.
Geen ingeboude kaste, vir slaapkamerdoeleindes nie, maar baie spasie daarvoor.
Glas skuifdeur na tuin en uitsig op Wildsresservaat.
Lugreëling.
BADKAMER : (NR 1)
Bad, stort, toilet en wasbak
GASTE BADKAMER : (NR 2)
Bad, stort, toilet en wasbak.
Kas aan bokant (net onder plafon) vir pakplek.
KOMBUIS :
Dubbel wasbak.
“Extracta fan” bokant stoof.
Plek vir skottelgoedwasser, asblik en yskas.
Watersuiwerings toerusting.
Kaste.
KUIERPLEK / STOEP :
Toegeboude stoep met 3 x glas skuifdeure en vensters : 3 x wat na buite lei. 2 x lei na noordelike tuin. 1 x lei na klein binnehof wat toegebou is.
Kas met wasbak (koue water gekoppel).
Trappe na noordekant wat lei na groot tuin (sny van gras is die kompleks se verantwoordelikheid).
Ingeboude braai onderdak.
Goggavanger.
Gereelde besoekers in tuin by eenheid : Vlakvarke, Ystrvarke, Gestreepte muishonde, baie voëls, Bosvark, “Ghost” bosvark, Eekhorinkies, Tarentale, Fisante ens.
Tipies Bosveld is die geroep van die Visarend ‘n kenmerk van die omgewing.